Divine

Divine
Geboortenaam Harris Glenn Milstead
Geboorte (1945-10-19)19 Oktober 1945
Sterfte 7 Maart 1988 (op 42)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Divine (19 Oktober 1945 – 7 Maart 1988) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Pink Flamingos (1972), Female Trouble (1974), Hairspray (1988), en Deep Blue Sea (1999).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne