Dmitri Iwanowitsj | |
---|---|
![]() Tsarjewitsj Dmitri, deur Michail Nesterof.)
| |
Gebore | 19 Oktober 1582 |
Oorlede | 15 Mei 1591 |
Kerk | Heilige in die Oosters-Ortodokse Kerk |
Feesdae | 19 Oktober, 15 Mei en 3 Junie |
Tsarjewitsj Dmitri Iwanowitsj, ook bekend as Dmitri van Oeglitsj (Russies: Дмитрий Иванович, Дмитрий Угличский; 19 Oktober 1582 – 15 Mei 1591), was die jongste seun van tsaar Iwan die Verskriklike.