25°43′10.92″N 32°36′2.52″O / 25.7197000°N 32.6007000°O
Dodetempel van Ramses III | ||
![]() | ||
Die Dodetempel van Ramses III, uit die lug aan die oostekant. Die lang muur naaste aan die kamera is die noordoostemuur. | ||
Land | ![]() | |
Soort | Dodetempel | |
Streek | Bo-Egipte | |
Geskiedenis | ||
Kulture | Antieke Egipties |
Die Dodetempel van Ramses III was 'n belangrike tempel uit die Nuwe Ryk van Egipte in die Thebaanse Dodeakker aan die westeroewer van die Nyl naby Luxor. Benewens sy grootte en argitektoniese en artistieke belangrikheid, is die dodetempel veral bekend as die bron van reliëfs[1] wat die nadering en nederlaag van die Seevolke tydens die bewind van Ramses III uitbeeld.