Dody Goodman

Dody Goodman
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Dolores Goodman
Geboorte (1914-10-28)28 Oktober 1914
Sterfte 22 Junie 2008 (op 93)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dody Goodman (28 Oktober 1914 – 22 Junie 2008) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Grease (1978), Grease 2 (1982), Splash (1984), en The Chipmunk Adventure (1987).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne