Dolores Costello | |
![]() | |
Geboorte | 17 September 1903 |
---|---|
Sterfte | 1 Maart 1979 (op 75) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2, insluitende John Drew Barrymore |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1909–1943 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Dolores Costello (17 September 1903 – 1 Maart 1979) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Sea Beast (1926), When a Man Loves (1927), Old San Francisco (1927), en The Magnificent Ambersons (1942).