Dolph Sweet

Dolph Sweet
Geboortenaam Adolphus Jean Sweet
Geboorte (1920-07-18)18 Julie 1920
Sterfte 8 Mei 1985 (op 64)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dolph Sweet (18 Julie 1920 – 8 Mei 1985) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Colossus: The Forbin Project (1970), Heaven Can Wait (1978), en The Wanderers (1979), en in die televisiereeks Gimme a Break! (1981).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne