Dom DeLuise

Dom DeLuise
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Peter DeLuise
Michael DeLuise
David DeLuise
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1961–2009
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dom DeLuise (1 Augustus 1933 – 4 Mei 2009) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Blazing Saddles (1974), The Cannonball Run (1981), The Secret of NIMH (1982), en Spaceballs (1987).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne