Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Dominic Chianese | |
Geboorte | 24 Februarie 1931 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1952–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Dominic Chianese (gebore 24 Februarie 1931) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Godfather: Part II (1974), All the President's Men (1976), en ...and justice for all. (1979), en in die televisiereeks The Sopranos (1999).