Dominic Monaghan | |
![]() | |
Geboortenaam | Dominic Bernard Patrick Luke Monaghan |
---|---|
Geboorte | 8 Desember 1976 |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1996–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Dominic Monaghan (gebore 8 Desember 1976) is 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Lord of the Rings: The Fellowship of the Ring (2001), The Lord of the Rings: The Two Towers (2002), en The Lord of the Rings: The Return of the King (2003), en in die televisiereeks Lost (2004).