Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Dominic Purcell | |
Geboortenaam | Dominic Haakon Myrtved Purcell |
---|---|
Geboorte | 17 Februarie 1970 |
Nasionaliteit | Australies |
Kinders | 4 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Dominic Purcell (gebore 17 Februarie 1970) is 'n Australiese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Blade: Trinity (2004), Killer Elite (2011), en Assault on Wall Street (2013), en in die televisiereeks Prison Break (2005).