Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Dominique Lavanant | |
Geboorte | 24 Mei 1944 |
---|---|
Nasionaliteit | Frans |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Aktiewe jare | 1974–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Dominique Lavanant (gebore 24 Mei 1944) is 'n Franse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente French Fried Vacation (1978), Agent trouble (1987), A Few Days with Me (1988), en French Fried Vacation 3: Friends Forever (2006).