Don Ameche

Don Ameche
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Dominic Felix Amici
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 6
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1929–1993
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Don Ameche (31 Mei 1908 – 6 Desember 1993) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Trading Places (1983), Cocoon (1985), Harry and the Hendersons (1987), en Homeward Bound: The Incredible Journey (1993).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne