Don Beddoe

Don Beddoe
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Donald T. Beddoe
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1929–1984
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Don Beddoe (1 Julie 1903 – 19 Januarie 1991) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Best Years of Our Lives (1946), The Bachelor and the Bobby-Soxer (1947), The Narrow Margin (1952), en The Night of the Hunter (1955).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne