Don DeFore

Don DeFore
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1913-08-25)25 Augustus 1913
Sterfte 22 Desember 1993 (op 80)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 5
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Don DeFore (25 Augustus 1913 – 22 Desember 1993) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente It Happened on Fifth Avenue (1947), Romance on the High Seas (1948), Too Late for Tears (1949), en My Friend Irma (1949).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne