Don Johnson | |
![]() | |
Geboortenaam | Donald[verwysing benodig] Wayne Johnson |
---|---|
Geboorte | 15 Desember 1949 Flat Creek Township, Missouri, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 5, insluitende Jesse and Dakota Johnson |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1969–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Don Johnson (gebore 15 Desember 1949) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente A Boy and His Dog (1975), Machete (2010), en Django Unchained (2012), en in die televisiereeks Miami Vice (1984).