Don McKellar

Don McKellar
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 17 Augustus 1963 (1963-08-17) (61 jaar oud)
Nasionaliteit Kanadees
Beroep(e) Akteur, regisseur, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Don McKellar (gebore 17 Augustus 1963) is 'n Kanadese akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Last Night (1998), The Red Violin (1998), eXistenZ (1999), en Blindness (2008).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne