Don Messick
|
Geboortenaam
|
Donald Earle Messick
|
Geboorte
|
(1926-09-07)7 September 1926
|
Sterfte
|
24 Oktober 1997 (op 71)
|
Nasionaliteit
|
Amerikaans
|
Kinders
|
1
|
Beroep(e)
|
Akteur en vervaardiger
|
Aktiewe jare
|
1941–1996
|
Internet-rolprentdatabasis-profiel
|
Don Messick (7 September 1926 – 24 Oktober 1997) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Last Unicorn (1982) en Tom and Jerry: The Movie (1992), en in die televisiereekse Scooby Doo, Where Are You! (1969) en The Smurfs (1981).