Don Murray | |
![]() | |
Geboortenaam | Donald Patrick Murray |
---|---|
Geboorte | 31 Julie 1929 Los Angeles, Kalifornië, V.S.A |
Sterfte | 2 Februarie 2024 (op 94) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 5, insluitende Christopher Murray |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1954–2024 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Don Murray (31 Julie 1929 - 2 Februarie 2024) was 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Bus Stop (1956), Conquest of the Planet of the Apes (1972), en Peggy Sue Got Married (1986), en in die televisiereeks Knots Landing (1979).