Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Don Stark | |
Geboortenaam | Donald Stark |
---|---|
Geboorte | 5 Julie 1954 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Aktiewe jare | 1963–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Don Stark (gebore 5 Julie 1954) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur van Joodse afkoms. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Peggy Sue Got Married (1986), Star Trek: First Contact (1996), John Carter (2012), en Café Society (2016).