Don Cheadle | |
![]() | |
Geboortenaam | Donald Frank Cheadle Jr. |
---|---|
Geboorte | 29 November 1964 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1984–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Don Cheadle (gebore 29 November 1964) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Traffic (2000), Hotel Rwanda (2004), Crash (2004), en The Guard (2011).