Sir Donald Bradman | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
![]() | ||||||
Donald Bradman in 1936 | ||||||
Volle naam | Donald George Bradman | |||||
Gebore | Cootamundra, Nieu-Suid-Wallis, Australië | 27 Augustus 1908|||||
Gesterf | 25 Februarie 2001 (op 92) Kensington Park, Suid-Australië, Australië | |||||
Bynaam(e) | The Don, The Boy from Bowral, Braddles | |||||
Lengte | 1,73 m[1] | |||||
Kolfstyl | Regshandig | |||||
Boulstyl | Regterarm | |||||
Rol | Aanvangskolwer | |||||
Internasionale geskiedenis | ||||||
Nasionale span | Australië | |||||
Toetsdebuut (no 124) | 30 November 1928 v Engeland | |||||
Laaste Toets | 18 Augustus 1948 v Engeland | |||||
Eersterangse spaninligting | ||||||
Jaar(e) | Span | |||||
1927–1934 | Nieu-Suid-Wallis | |||||
1935–49 | Suid-Australië | |||||
Loopbaanstatistiek | ||||||
Kompetisie | Toets | 1e rang | ||||
Wedstryde | 52 | 234 | ||||
Lopies aangeteken | 6996 | 28067 | ||||
Kolfgemiddeld | 99,94 | 95,14 | ||||
100s/50s | 29/13 | 117/69 | ||||
Hoogste telling | 334 | 452 | ||||
Aflewerings geboul | 160 | 2114 | ||||
Paaltjies | 2 | 36 | ||||
Boulgemiddeld | 36,00 | 37,97 | ||||
5 paaltjies in 'n kolfbeurt | 0 | 0 | ||||
10 paaltjies in 'n wedstryd | 0 | 0 | ||||
Beste boulontleding | 1/8 | 3/35 | ||||
Vangskote/Stonkings | 32/– | 131/1 | ||||
Bron: Cricinfo, 4 Desember 2014 |
Sir Donald 'Don' Bradman (1908–2001) was ’n legendariese Australiese krieketspeler, een van die beste kolwers nóg.[2] Bradman word deur baie as die beste kolwer van alle tye gesien, alhoewel Sachin Tendulkar ook 'n sterk aanspraakmaker op die titel sou wees. Sy kolfgemiddelde van 99,94 in toetswedstryde word as 'n buitengewone prestasie beskou. Hy is tot vandag toe nog 'n bekende sportster in sy land.