Donald Crisp | |
![]() | |
Geboortenaam | George William Crisp |
---|---|
Geboorte | 27 Julie 1882 |
Sterfte | 25 Mei 1974 (op 91) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en skrywer |
Aktiewe jare | 1908–63 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Donald Crisp (27 Julie 1882 – 25 Mei 1974) was 'n Engelse akteur, regisseur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Broken Blossoms (1919), Jezebel (1938), Wuthering Heights (1939), en How Green Was My Valley (1941).