Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Donald Faison | |
![]() | |
Geboortenaam | Donald Adeosun Faison |
---|---|
Geboorte | 22 Junie 1974 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 6 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1989–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Donald Faison (gebore 22 Junie 1974) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Clueless (1995), Remember the Titans (2000), en Skyline (2010), en in die televisiereeks Scrubs (2001).