Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Donald Jones | |
![]() | |
Geboorte | 24 Januarie 1932 |
---|---|
Sterfte | 5 November 2004 (op 72) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | John Jones |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Donald Jones (24 Januarie 1932 – 5 November 2004) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente André van Duin's fun film (1976) en Grijpstra & De Gier (1979), en in die televisiereekse Mik-Mak (1962) en Pipo en de Waterlanders (1963).