Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Donald Wolfit | |
Geboorte | 20 April 1902 |
---|---|
Sterfte | 17 Februarie 1968 (op 65) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Donald Wolfit (20 April 1902 – 17 Februarie 1968) was 'n Engelse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Svengali (1954), Room at the Top (1959), Lawrence of Arabia (1962), en Becket (1964).