Donbas

Die hedendaagse definisie van Donbas in Oekraïne.

Die Donbas of Donbass (Oekraïens: Донба́с, Donbas; Russies: Донба́сс, Donbass) is 'n historiese kulturele en ekonomiese streek in Suidoos-Oekraïne,[1] waarvan 'n deel bewoon word deur pro-Russiese separatistegroepe in die oorlog tussen Rusland en Oekraïne: die Volksrepublieke Donetsk en Loehansk.[2][3][4]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named FTdonbass
  2. Kitsoft. "Ministry of Foreign Affairs of Ukraine - Temporary Occupation of Territories in Donetsk and Luhansk Regions". mfa.gov.ua (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Januarie 2022. Besoek op 26 Januarie 2022.
  3. Kitsoft. "Ministry of Foreign Affairs of Ukraine - 10 facts you should know about the Russian military aggression against Ukraine". mfa.gov.ua (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Januarie 2022. Besoek op 26 Januarie 2022.
  4. "A Russian court document mentioned Russian troops "stationed" in eastern Ukraine. Moscow insists there are none". www.cbsnews.com (in Engels (VSA)). Besoek op 26 Januarie 2022.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne