Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Donna Dixon | |
![]() | |
Geboortenaam | Donna Lynn Dixon |
---|---|
Geboorte | 20 Julie 1957 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Donna Dixon (gebore 20 Julie 1957) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Twilight Zone: The Movie (1983), Spies Like Us (1985), Wayne's World (1992), en Nixon (1995).