Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Donna Douglas | |
Geboortenaam | Doris Ione Smith |
---|---|
Geboorte | 26 September 1933 |
Sterfte | 1 Januarie 2015 (op 81) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Danny P. Bourgeois |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1956–2008 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Donna Douglas (26 September 1933 – 1 Januarie 2015) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Frankie and Johnny (1966) en in die televisiereekse The Twilight Zone (1959), Checkmate (1960), en The Beverly Hillbillies (1962).