Donna Mills

Donna Mills
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Donna Jean Miller
Geboorte 11 Desember 1940 (1940-12-11) (84 jaar oud)
Chicago, Illinois, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Chloe Mills
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1966-
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Donna Mills (gebore 11 Desember 1940) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Play Misty for Me (1971) en Joy (2015), en in die televisiereekse General Hospital (1963) en Knots Landing (1979).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne