Donna Reed | |
![]() | |
Geboortenaam | Donna Belle Mullenger |
---|---|
Geboorte | 27 Januarie 1921 |
Sterfte | 14 Januarie 1986 (op 64) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 4 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1941–1985 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Donna Reed (27 Januarie 1921 – 14 Januarie 1986) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Picture of Dorian Gray (1945), It's a Wonderful Life (1946), en From Here to Eternity (1953), en in die televisiereeks The Donna Reed Show (1958).