Donzaleigh Abernathy

Donzaleigh Abernathy
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1990–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Donzaleigh Abernathy (gebore 5 Augustus 1957) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Bad Ass (2012) en in die televisiereekse Any Day Now (1998), The Walking Dead (2010), en Suits (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne