Doris Dawson

Doris Dawson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Doris G. Dawson
Geboorte (1909-04-16)16 April 1909
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Doris Dawson (16 April 1909 – April 1986) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Little Shepherd of Kingdom Come (1928), The Little Wildcat (1928), Broadway Scandals (1929), en The Silver Streak (1934).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne