Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Dorothy Alison | |
Geboorte | 4 April 1925 |
---|---|
Sterfte | 17 Januarie 1992 (op 66) |
Nasionaliteit | Australies |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Dorothy Alison (4 April 1925 – 17 Januarie 1992) was 'n Australiese aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Crash of Silence (1952), The Third Key (1956), en Reach for the Sky (1956).