Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Dorothy Bernard | |
![]() | |
Geboorte | 25 Junie 1890 |
---|---|
Sterfte | 14 Desember 1955 (op 65) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Dorothy Bernard (25 Junie 1890 – 14 Desember 1955) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Little Gypsy (1915), The Rainbow (1917), Little Women (1918), en The Wild Goose (1921).