Dorothy Dandridge

Dorothy Dandridge
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Dorothy Jean Dandridge
Geboorte (1923-11-09)9 November 1923
Sterfte 8 September 1965 (op 41)
Nasionaliteit Amerikaner
Kinders Harolyn Suzanne Nicholas (b. 1943; d. 2003)
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1933–1965
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dorothy Dandridge (9 November 1923 – 8 September 1965) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Bahama Passage (1941), Bright Road (1953), Carmen Jones (1954), en Porgy and Bess (1959).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne