Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Dorothy Elias-Fahn | |
Geboortenaam | Dorothy Ann Elias |
---|---|
Geboorte | 13 Maart 1962 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Dorothy Elias-Fahn (gebore 13 Maart 1962) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Ghost in the Shell (1995), Cowboy Bebop: The Movie (2001), en Alive (2002), en in die televisiereeks Naruto: Shippûden (2007).