Dorothy Malone

Dorothy Malone
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Mary Dorothy Maloney
Geboorte (1924-01-30)30 Januarie 1924
Chicago, Illinois, Verenigde State
Sterfte 19 Januarie 2018 (op 93)
Dallas, Texas, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1943–1992
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dorothy Malone (30 Januarie 1924 – 19 Januarie 2018) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Big Sleep (1946), Artists and Models (1955), Written on the Wind (1956), en Basic Instinct (1992).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne