Doug Erholtz

Doug Erholtz
Geboortenaam Douglas J. Erholtz
Geboorte 21 Februarie 1971 (1971-02-21) (54 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Doug Erholtz (gebore 21 Februarie 1971) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Patlabor: The Movie (1989), Patlabor 2: The Movie (1993), en Paprika (2006).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne