Doug McClure | |
Geboortenaam | Doug Osborne McClure |
---|---|
Geboorte | 11 Mei 1935 |
Sterfte | 5 Februarie 1995 (op 59) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Tane McClure |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Doug McClure (11 Mei 1935 – 5 Februarie 1995) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Beau Geste (1966) en Maverick (1994), en in die televisiereekse The Virginian (1962) en Barbary Coast (1975).