Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Douglas Croft | |
Geboortenaam | Douglas Malcom Wheatcroft |
---|---|
Geboorte | 12 Augustus 1926 |
Sterfte | 24 Oktober 1963 (op 37) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1941–1947 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Douglas Croft (12 Augustus 1926 – 24 Oktober 1963) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Pride of the Yankees (1942), Kings Row (1942), Yankee Doodle Dandy (1942), en Batman (1943).