Douglas Henshall | |
Geboorte | 19 November 1965 |
---|---|
Nasionaliteit | Skots |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Douglas Henshall (gebore 19 November 1965) is 'n Skotse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Angels and Insects (1995) en in die televisiereekse Primeval (2007) en Shetland (2013).