Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Douglas Spencer | |
Geboortenaam | William Henry Mesenkop |
---|---|
Geboorte | 10 Februarie 1910 |
Sterfte | 6 Oktober 1960 (op 50) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Douglas Spencer (10 Februarie 1910 – 6 Oktober 1960) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Thing from Another World (1951), Shane (1953), This Island Earth (1955), en The Diary of Anne Frank (1959).