Drie (sport)

Clément Poitrenaud druk glo 'n drie vir Stade toulousain in die Top 14-wedstryd teen Union Bordeaux Bègles in 2011

'n Drie (of doel) is een van die belangrikste maniere waarop punte in rugby aangeteken word. 'n Drie word aangeteken wanneer 'n speler die bal in sy teenstanders se doelgebied druk (teen die grond met sy hande of ander liggaamsdeel).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne