Du Fu 杜甫 |
---|
Daar is geen bekende destydse portrette van Du Fu; dit is 'n latere kunstenaarkonsep. |
Gebore | 712 |
---|
Sterf | 770 (op 57–58) |
---|
Beroep | Digter |
---|
Du Fu (Gongyi 鞏義市, 712 – Xiangjiang, 湘江 770) (Jiaxiang: Hubei, Xiangfan 湖北省襄樊市) was 'n Chinese digter ten tye van die Tang-dinastie.