Du Noon | |
---|---|
Koördinate: 33°48′49″S 18°32′35″O / 33.81361°S 18.54306°O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Wes-Kaap |
Munisipaliteit | Stad Kaapstad |
Oppervlak | |
• Totaal | 0,99 km2 (0,38 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 29 268 |
• Digtheid | 29 564/km2 (76 570/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.2% |
• Indiërs/Asiërs | 0.1% |
• Bruin mense | 5.6% |
• Swart mense | 89.3% |
• Ander | 4.9% |
Taal (2011) | |
• Xhosa | 64.7% |
• Afrikaans | 7.1% |
• Engels | 6.7% |
• Sotho | 2.9% |
• Ander | 18.6% |
Du Noon is 'n informele nedersetting oos van Table View en noord van Killarney Gardens in Kaapstad, Suid-Afrika. Die mense wat hier woon is oor die algemeen arm en baie werk in die omliggende welgestelde buurte. Meeste praat Xhosa, terwyl Afrikaans die tweede grootste taal in die gebied is.
In 2013 was die buurt in die nuus nadat Afrikaanse kinders toegang tot skole in die omgewing geweier is.[2]