Duitse Rugbybond

Duitse Rugbybond
Kenteken van die Duitse Rugbybond
Kenteken van die Duitse Rugbybond
Duitse naam Deutscher Rugby-Verband
Afkorting DRV
Land Vlag van Duitsland Duitsland
Sportsoorte Rugby, Sewesrugby
Gestig op 4 November 1900
Gestig in Kassel, Duitsland
Lid van Wêreldrugby
Aangesluit in 1988
Vastelandse beheerliggaam Rugby Europa
President Michael Schnellbach
Hoof- uitvoerende beampte Manuel Wilhelm
Setel Heidelberg, Duitsland
Amptelike taal Duits
Amptelike webwerf rugbydeutschland.org

Die Duitse Rugbybond (Duits: Deutscher Rugby-Verband, afgekort “DRV”) is die bestuursliggaam wat rugby en sewesrugby in Duitsland beheer. Die beheerliggaam is in 1900 gestig en in Hannover gesetel. Sedert 1988 verteenwoordig dit Duitsland by Wêreldrugby en sedert 1934 ook by Rugby Europa (“RE”).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne