Duitse Krieketbond

Duitse Krieketbond
Kenteken van die Duitse Krieketbond
Kenteken van die Duitse Krieketbond
Duitse naam Deutscher Cricket Bund
Afkorting DCB
Land Vlag van Duitsland Duitsland
Sportsoort Krieket
Stigting 1988
Lid van Internasionale Krieketraad
Aangesluit in 1991
Vastelandse beheerliggaam Europese Krieketraad
President Severin Weiss
Setel Essen, Duitsland
Amptelike taal Duits
Amptelike webwerf cricket.de

Die Duitse Krieketbond (Duits: Deutscher Cricket Bund, afgekort “DCB”) is die bestuursliggaam wat krieket in Duitsland beheer en is in Essen gesetel. Die beheerliggaam is in 1988 gestig en in Essen gesetel. Sedert 1999 verteenwoordig dit Duitsland by die Internasionale Krieketraad (IKR) as ’n assosiaatlid en sedert 1997 ook by die Europese Krieketraad (European Cricket Council, “ECC”).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne