Duitse rex | ||||
![]() | ||||
Herkoms | Oos-Duitsland | |||
Ontstaan | Mutasie | |||
Soort lyf | Gemiddeld | |||
Pels | Slegs donshare | |||
Patroon | Alle | |||
Wetenskaplike naam | ||||
Felis catus (huiskat) | ||||
|
Die Duitse rex is ’n katras met die kenmerkende krullerige rex-pels. Sy geaardheid is baie soos dié van ’n Corniese rex.