Durban Internasionale Lughawe | |||
---|---|---|---|
![]() | |||
IATA: | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Militêr (tydelik) | ||
Operateur | Suid-Afrikaanse Lugmag | ||
Ligging | Durban, Suid-Afrika | ||
Hoogte bo seevlak | 29 vt / 9 m | ||
Koördinate | 29°58′07″S 030°56′52″E / 29.96861°S 30.94778°O | ||
Landkaart | |||
| |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
vt | m | ||
06/24 | 8 000 | 2 439 | Geplavei |
Statistieke (1951-2010) | |||
Passasiers | 254 904 740 |
Durban Internasionale Lughawe (voorheen bekend as Louis Botha-lughawe) was die internasionale lughawe van Durban van 1951 tot 2010, toe dit vervang is deur Koning Shaka Internasionale Lughawe, 60 km na die noorde. Die lughawe huisves tydelik die Lugmagbasis Durban.