Durham | |
---|---|
Stad | |
Die katedraal van Durham | |
Koördinate: 54°47′00″N 1°35′00″W / 54.78333°N 1.58333°W | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Land | Engeland |
Graafskap | Durham |
Bevolking | |
• Totaal | 87 656 |
Tydsone | UTC+00:00 (MGT) |
• Somertyd | UTC+01:00 (BST) |
Durham (uitgespreek /ˈdʌrəm/) is 'n stad in noordoostelike Engeland in die graafskap Durham. Volgens die 2001-sensus het die stad 'n bevolking van 87 656 gehad.[1] Durham is bekend vir sy katedraal wat in 1133 voltooi is en die Durham-universiteit, die derde oudste universiteit in Engeland[2]